Residential Vacant Land For Sale in Kranspoort

Residential Vacant Land For Sale in Kranspoort

Kranspoort, Kranspoort, Mpumalanga, South Africa

For Sale

R270,000

Property ID :

 BSP-1297321

Area

1100

Description

Residential Vacant Land For Sale in Kranspoort

Kom ervaar die rustigheid van Kranspoort met pragtige natuurskoon, die voëllewe en die wilde diere.
Geniet die 9 putjie golfbaan of Jukskei.

Die klimaat is heerlik warm en die mense is gasvry.

Bou vir jou ‘n huis/vakansiehuis of ontwikkel en herverkoop.

Hierdie is gerieflik naby Loskopdam geleë, slegs 45 km vanag Middelburg en Groblersdal.

Skakel vandag nog.
Area: Kranspoort, Kranspoort, Mpumalanga, South Africa

Property on Map

Similar Properties

Call Now ButtonCall Us
For any COVID-19 updates, please visit: www.sacoronavirus.co.za
close